Sunday, 9 June 2013

Ontmoet Aquamarine (my tweeling)

Met my groot, blou, skubberige vin, beland ek in die 'local' swembad, na 'n geweldige storm op die see. "Groot, blou, skubberige vin?" mag jy dalk vra. Laat ek jou my lewens verhaal gou-gou vertel. Ek is 'n pragtige meermin, met die naam van Aquamarine, wie is gevorseer om met 'n meermin to trou. Dis my ma se idee. Eish! Ek aan die anderhand glo in ware liefde, maar my hardkoppige pa sĂȘ liefde is net 'n sprokie. Maar ek belowe ek het 'liefde' al reeds gesien, een dag lank lank gelede. Ek is despiraat om aan my pa te bewys dat ware liefde wel bestaan. Dis waaraan ek op 'n missie. 'n Missie om ware liefde te vind.

Kom 'n bietjie nader!

Ons meermine het allerand geheime. Soos ons ewige veranderende naellak! Hierder naellak is betowerende en verander volgens die emosies van die draer. Ek het alle kleure op my naels gehad totdat ek op 'n spesifieke dag, tydens op my missie, 'n pragtige, shitterende pers op my naels gekry het. Die kleur reflekteer liefde. Wie se naellak is nie SO belangrike nie? Kaalvoet Ranger, lei hulle na my toe en ek sal hulle oortuig.

No comments:

Post a Comment