Friday, 21 June 2013

Ek het die blog opdrag vreeslik geniet omdat dit n' moderne metode was om my afrikaans te verbeter. Die fyt dat ek my eie tema kon kies het my heeltemal gemaklik laat voel, omdat ek daarvan hou.
Toe ons elke week oor ons volgende opdrag praat, het ek opgewonde gevoel, omdat my kop gebars het met idees, maar toe ek voor die rekenaar sit was ek sprakeloos.

Alhoewel ek die opdrag geniet het om my gedagtes in afrikaans te vertaal was dit vir my baie problematies. Ek voel dat my woordeskat beperk was en ek kon nie eindlik se wat ek wou se nie. Dit was baie frustrerend.

Sunday, 16 June 2013

Mani en Pedi

Sommige vroumense dink dat ‘n oulike outfit nie volledig is sonder ‘n paar skitterende juweliesware, pragtige grimering,  bedwelmde parfuum of ‘n treffende handsak gedek nie. Maar wat van jou naels? Lees verder vir stap vir stap instruksies om jou naels behoorlik te doen!

Eerstens kyk na jou naels se 'cuticles'. Is jou 'cuticles' in ronde of blok vorm? 'File' jou naels in hierdie vorm. WENKE “alert”: Moet nie jou naels ‘saag’ met jou 'naelfile' nie, dit maak jou naels net swakker en geneig jou naels om af te breek. Wie wil daai nou hê?
Voel jou hande of hulle het nooit aan handroom gehoor nie? Moet nie bekommer nie. Maak ‘n mengsel van fyn suiker en ryk, lekker ruik lyfroom. Smeer dit aan jou hande en masser dit in. Spoel jou hande met silwer skoon lou water. Nou is jou hande sag soos ‘n baba syn!

Kies jou aantreklike naellak kleur (lees ‘Dames’ blog entry vir nuttig rigting). Verf  jou naels met drie beroertes, een strook aan albekante en een strook in die middle. Voltooi die proses met ‘n laag van deurskynende naellak. Laat jou pratige naels droog vir 30mins. NOU is jou oulike outfit volledig!

Sunday, 9 June 2013

Ontmoet Aquamarine (my tweeling)

Met my groot, blou, skubberige vin, beland ek in die 'local' swembad, na 'n geweldige storm op die see. "Groot, blou, skubberige vin?" mag jy dalk vra. Laat ek jou my lewens verhaal gou-gou vertel. Ek is 'n pragtige meermin, met die naam van Aquamarine, wie is gevorseer om met 'n meermin to trou. Dis my ma se idee. Eish! Ek aan die anderhand glo in ware liefde, maar my hardkoppige pa sê liefde is net 'n sprokie. Maar ek belowe ek het 'liefde' al reeds gesien, een dag lank lank gelede. Ek is despiraat om aan my pa te bewys dat ware liefde wel bestaan. Dis waaraan ek op 'n missie. 'n Missie om ware liefde te vind.

Kom 'n bietjie nader!

Ons meermine het allerand geheime. Soos ons ewige veranderende naellak! Hierder naellak is betowerende en verander volgens die emosies van die draer. Ek het alle kleure op my naels gehad totdat ek op 'n spesifieke dag, tydens op my missie, 'n pragtige, shitterende pers op my naels gekry het. Die kleur reflekteer liefde. Wie se naellak is nie SO belangrike nie? Kaalvoet Ranger, lei hulle na my toe en ek sal hulle oortuig.

Sunday, 2 June 2013

Dames!

Ahem. Dames! Kom ons praat vandag oor hoe verskillende kleure naellak  gebruik kan word om ons veranderende emosie en gevoelens uit te verf.
‘n  Warme naellak rooi  wanner jy briesand kwaad word of n gevaarlik rooi wanneer jy “flirtacious” voel. In ieder geval dit voorspel moeilikheid!
Baie mense is altyd so skepties oor pikswart naellak, my ma is een van hulle. Ek beveel dit aan as waneer jy ‘n gevoel van geheimsinnig wil aankweek. My ma sê altyd: “ Jy speel in die graf “, wanneer ek die swart naellak dra. Goeie genade, luister na daai ouvrou! Swart is die nuwe ‘alles’.
Blou naellak openbaar jou oomblik van depresiwiteit of tye van sensitief en teer voelens. Maar ‘n helderige geel naellak bring die speelsheid en jeugdigheid in jou uit.
Pienk is my gunstelling naellak kleur en alhoewel almal dit as ‘n Barbie kleur beskryf, het dit die vermoe om vroulike sagtheid, feminities met baie skakerings om van te kies, afhangende van jou bui, uit te beeld. Deurskynende is gesofistikeerd en steek niks weg nie.
Dis belangrik om jou oulike hande  voortebery deur ou naelak te veryder. Naellak verwyderaars het gewoonlik ‘n skerp reuk wat iriterend kan wees.
WENK “alert”: Hou jou gevervde naels in die vrieskas vir 30 sekondes. Die ys koue lug veroorsaak dat  jou naellak kliphard word en dit gee ook ‘n intense glans.

Sunday, 26 May 2013

Kaalvoet Ranger

Nou ja! Ek is jou tipiese vroumens wat van die fyn dinge in die lewe geniet. Ek geniet om ‘n vrou te wees en daarmee, hou ek van die fyn pamperlang routine soos grimering, mani’s en pedi’s en ook haarversorging. Vir ander mag dit nie belangrik wees nie, maar ek geniet dit en sien dit nie as a sonde om vir jouself goed te sorg nie.
Aquamarine, ‘n meermin, se naels kleur verander ofhangende van haar emosies. Hulle noem MY Aquamarine omdat ek my naels met verskillende kleure naellak verf. Wonder jy dalk hoe voel ek derend die dag? Kyk ‘n bietjie na my toonnaels en raai watte emosie pas met daardie kleur.
Van die manlike geslag dat hulle nie voumens vertaan nie wat hulle naels verf nie, omdat HULLE let nie dit op nie. AH NEE AH! Watte bollie is dit? Ek verf my naels omdat dit my vroulik laat voel en natuurlik gaan dit met my uitrusting, maar nie vir mans mense te beindruk nie!
Ek voel ‘n vrou moet te minste die basiese kennis hê van ‘n mani en pedi. Staan terug Paula van der Lecq, Kristy ‘Kaalvoet Ranger’ Morkel is hier. So kom stap ‘n bietjie met my en ek sal stap vir stap instrukies gee om vir jou hande en voete te versorg. Ja ek praat met JOU, Twinkle toes.