Sunday, 26 May 2013

Kaalvoet Ranger

Nou ja! Ek is jou tipiese vroumens wat van die fyn dinge in die lewe geniet. Ek geniet om ‘n vrou te wees en daarmee, hou ek van die fyn pamperlang routine soos grimering, mani’s en pedi’s en ook haarversorging. Vir ander mag dit nie belangrik wees nie, maar ek geniet dit en sien dit nie as a sonde om vir jouself goed te sorg nie.
Aquamarine, ‘n meermin, se naels kleur verander ofhangende van haar emosies. Hulle noem MY Aquamarine omdat ek my naels met verskillende kleure naellak verf. Wonder jy dalk hoe voel ek derend die dag? Kyk ‘n bietjie na my toonnaels en raai watte emosie pas met daardie kleur.
Van die manlike geslag dat hulle nie voumens vertaan nie wat hulle naels verf nie, omdat HULLE let nie dit op nie. AH NEE AH! Watte bollie is dit? Ek verf my naels omdat dit my vroulik laat voel en natuurlik gaan dit met my uitrusting, maar nie vir mans mense te beindruk nie!
Ek voel ‘n vrou moet te minste die basiese kennis hê van ‘n mani en pedi. Staan terug Paula van der Lecq, Kristy ‘Kaalvoet Ranger’ Morkel is hier. So kom stap ‘n bietjie met my en ek sal stap vir stap instrukies gee om vir jou hande en voete te versorg. Ja ek praat met JOU, Twinkle toes.